Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die Serfontein Kinders (Theunis Krogh). 1946 Uitgawe. (Skaars boek.)
'n Gesogte titel in die Keurboslaan-reeks.
Hardeband.
Die boek trek binne effens los van die voor- en agterblad:
Die rug-binding is egter steeds stewig en alle blaaie is vas.
Blaaie het al effens vergeel as gevolg van ouderdom (die boek is amper 70 jaar oud!).
R30 posgeld.
Kontak my indien daar enige vrae is!