Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
SKAARS. Geskiedenis van die land en sy volke met hul oorloe; van die Dorsland-trek; die Smit-trek uit Piketberg en die Duitse en Britse veroweringe. Met oorsigsketskaart (oopvou). 1e Uitgawe; 1941; Nasionale Pers; Kaapstad. pp. 394. Vorige eienaar se naam bo Kwarteeu-serie embleem voorin boek (3e bladsy) andersins in 'n baie goeie toestand.