Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Skadu oor die front deur Hans Killian Chirurg aan die Ilmenmeer 1941-1943
‘n Eg menslike verhaal wat in Duitsland gedurende die Tweede Wêreldoorlog afspeel toe Duitsland besef hulle veg teen hulle eie mense. Medies-boeiende verslag in joernaalvorm. Vertaalde Duitse werk oor mediese toestande aan die Front.
Tafelberg-Uitgewers, 1970, eerste druk, 295p.
Toestand: hardeband, stofomslag, geringe ouderdomsvergeling en merke, goed gebind. Ex-libri merke.
Verpakking en Posgeld R55 (in S.A.)
OM TE VERSEKER DAT DIE PRYS VAN MY BOEKE BEKOSTIGBAAR EN LAAG BLY, GAAN BOEKE SLEGS MAANDAE GEPOS WORD. (WEENS VERHOOGDE KOSTE VAN BRANDSTOF, VERPAKKING, POSGELD EN PARKERING). Indien u die boek (e)/item(s) dringend benodig of ander reëlings wil tref, kontak my gerus.
N.B.: Dit is natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy slegs R55 per 1 kg boeke en slegs R8 posgeld vir elk van die boeke na 1 kg. Dus, kyk gerus na ander winskopies op my PoggioBooks BOB-bladsy.