This item has closed 1 buyer bought 1 item

Similar products

Boereoorlogstories - 34 verhale oor die oorlog van 1899 - 1902
Secondhand
R165.00
Oorlog & Vrede: Die Morele Verbeelding Van Die Mens - Willie Esterhuyse
Secondhand
R180.00
DIE WAT WEN, 'N GENERAAL SE STORIE UIT 'N ERA VAN OORLOG EN VREDE deur GENL. JANNIE GELDENHUYS
Secondhand
R290.00
Op 'n storm van drome : Die verhaal van 'n vrybuiter-republiek - A Du Toit
Secondhand
R160.00
Skadus In Die Sand: 'n Koevoet Spoorsnyer se Verhaal van 'n Insurgensie Oorlog   -   Sisingi Kam...
Sold

Skadus In Die Sand: 'n Koevoet Spoorsnyer se Verhaal van 'n Insurgensie Oorlog - Sisingi Kam...

New 11 were available
R245.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Product code
251529
Bob Shop ID
177008984

Hierdie is die storie van ‘n Kavango spoorsnyer wat ses jaar deel van Koevoet was, die elite Suid Afrikaanse Polisie teen-terrorisme eenheid, gedurende die Suidwes Afrika-Angola bosoorlog van die 1980’s. 

Die meerderheid van die wit polisie lede het nie meer as twee jaar gehou nie; die swart lede het egter vir jare op hierdie spore geloop. Sisingi Kamongo vertel die verhaal van sowat 50 gewapende kontakte waarin hy betrokke was; hy het vyf teen-personeel en POMZ landmyne oorleef, asook ‘n RPG vuurpyl aanval op sy Casspir panser voertuig; hy is drie maal gewond; hy vertel hoe die spoorsnyers konstant gekyk het vir skadu’s in die grond, vir verskuilde hinderlae en landmyne; hy vertel van die kuns van spoorsny....waar stof ‘n aanduiding van tyd kon gee. 

Kamongo se verhaal word ondersteun deur twee van Koevoet se bekendste spanleiers, Herman Grobler en Francois du Toit - ‘n kragtige versameling van wedervaringe uit Suid Afrika se mees suksesvolle teen-insurgensie eenheid

Hierdie boek gee die eerste weergawe van ‘n nie-blanke lid van die Suid Afrikaanse veiligheidsmagte,  ‘n unieke, voorheen onvertelde perspektief van die bosoorlog, deur ‘n “op die grond” spoorsnyer,  ‘n kragtige, meesleurende verhaal; met die spanning amper tasbaar. 

Paperback, 312 pages & photos. Published 2012 (First Edition)

 

 

Recently viewed

See more
Roccat Kone Pro Air Black Wireless Optical Gaming Mouse
Refurbished
R2,539.90
9k / 9ct gold oval curb CHAIN: 1.9mm wide, 60cm
New
R6,880.00 No bids
Oxford Kom Ons Oefen Afrikaans: Graad 8: Oefenboek - AFR-GR8
New
R157.00
66% OFF
Tiger Balm White Ointment 19g Jar
New
R39.00 R115.00