This item has closed 2 buyers bought 2 items

Similar products

Skadus In Die Sand: 'n Koevoet Spoorsnyer se Verhaal van 'n Insurgensie Oorlog   -   Sisingi Kamo...
Sold

Skadus In Die Sand: 'n Koevoet Spoorsnyer se Verhaal van 'n Insurgensie Oorlog - Sisingi Kamo...

New 139 were available
R275.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Customer ratings:
Product code
4726822
Bob Shop ID
295573481

Hierdie is die storie van n Kavango spoorsnyer wat ses jaar deel van Koevoet was, die elite Suid Afrikaanse Polisie teen-terrorisme eenheid, gedurende die Suidwes Afrika-Angola bosoorlog van die 1980s. 

Die meerderheid van die wit polisie lede het nie meer as twee jaar gehou nie; die swart lede het egter vir jare op hierdie spore geloop. Sisingi Kamongo vertel die verhaal van sowat 50 gewapende kontakte waarin hy betrokke was; hy het vyf teen-personeel en POMZ landmyne oorleef, asook n RPG vuurpyl aanval op sy Casspir panser voertuig; hy is drie maal gewond; hy vertel hoe die spoorsnyers konstant gekyk het vir skadus in die grond, vir verskuilde hinderlae en landmyne; hy vertel van die kuns van spoorsny....waar stof n aanduiding van tyd kon gee. 

Kamongo se verhaal word ondersteun deur twee van Koevoet se bekendste spanleiers, Herman Grobler en Francois du Toit - n kragtige versameling van wedervaringe uit Suid Afrika se mees suksesvolle teen-insurgensie eenheid

Hierdie boek gee die eerste weergawe van n nie-blanke lid van die Suid Afrikaanse veiligheidsmagte,  n unieke, voorheen onvertelde perspektief van die bosoorlog, deur n op die grond spoorsnyer,  n kragtige, meesleurende verhaal; met die spanning amper tasbaar. 

Paperback, 312 pages & photos. Published 2012 (First Edition)

 

 

Customer ratings: 1 ratings

Great communications, quick delivery!
07 Aug 2017