Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
n Koevoet Spoorsnyer se Verhaal van n Insurgensie Oorlog . Hierdie is die storie van n Kavango spoorsnyer wat ses jaar deel van Koevoet was , die elite Suid Afrikaanse Polisie teen-terrorisme eenheid, gedurende die Suidwes Afrika-Angola bosoorlog van die 1980s. Die meerderheid van die wit polisie lede het nie meer as twee jaar gehou nie; die swart lede het egter vir jare op hierdie spore geloop. Sisingi Kamongo vertel die verhaal van sowat 50 gewapende kontakte waarin hy betrokke was; hy het vyf teen-personeel en POMZ landmyne oorleef, asook n RPG vuurpyl aanval op sy Casspir panser voertuig; hy is drie maal gewond; hy vertel hoe die spoorsnyers konstant gekyk het vir skadus in die grond, vir verskuilde hinderlae en landmyne; hy vertel van die kuns van spoorsny.waar stof n aanduiding van tyd kon gee.
Softcover. Afrikaans. 30 Degrees South. 2011. ISBN: 9780620474801. 320 pp. NEW. Book No: 2507436