Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
SKADU'S VOOR DIE SON - Schalkie van Wyk
Hardeband sonder stofomslag in goeie toestand.
Skaafmerkies langs randte. Rugkant effe beskadig. Ligte vlekkies weens hantering.
Posgeld en verpakking vir onder 1kg.
Sien Shipping & Payment hier bo.