| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Skrywer: Elsa Drotsky
Formaat: Klein Sagteband, Romanza
Toestand: Soos Nuut
Uiteindelik bereik Anaret daardie sport op die beroepsleer waaroor sy so lank gedroom het. Maar dit is ook die tydstip waarop haar geliefde man se beroep hom na 'n afgeleë eiland neem.
Asof dié verwydering nie genoeg is nie, woon 'n ou liefde uit haar man se lewe ook op hierdie eiland. En Anaret bevind haar al hoe meer in haar baas, 'n gesogte en aantreklike man, se geselskap. Met dié aanslag op hulle huwelik afgeweer, besoek Anaret onaangekondig die eiland. En tref haar man en sy ou liefde in 'n uiters verdagte situasie aan...
Haar hart wil breek. Sal hulle liefde ook hierdie skaduseisoen oorkom?
New Brand new and unread book.
As New A secondhand book that can easily pass for a new one.
Very Good Book is in great condition with only a minor blemish here and there.
Good Book shows visible reading wear but nothing serious.
Fair Book shows clear and more significant wear, especially on the cover, but is still solid and intact.
Worn Book shows severe wear and tear while still being intact (commonly known as a "reading copy"). Worn books are still good perfect for a good read, all pages will be intact with none threatening to fall out.