This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by The Book Traders5123

Similar products

Toets Jou Brein Krag: Werkboek 3 - CAPS-TOETS3
R60.00
A.D. Keet aan die woord: 'n skakel met die Lae Lande - A. D.Keet II
R58.00
Verlore Skakels Rob Marsh
R150.00
Book : Klere - Kuns Die nuwe manier om volgens jou figuur en lewenswyse aan te trek - Jane Procter
R45.00
Skakel jou Brein aan - Coroline Leaf
Sold

Skakel jou Brein aan - Coroline Leaf

1 was available / secondhand
Indicative market price: R145.00
R65.00
55% off
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Customer ratings:
Product code
BT2567
Bob Shop ID
82264356

Skakel jou brein aan Ontdek jou unieke intelligensieprofiel en ontgun jou potensiaal ten volle - Caroline Leaf - 2005 - 218pp, indeks, swart en wit illustrasies - Sagteband in besonder goeie toestand - Intern skoon en stewig gebind.

Posgeld en verpakking R28.00

Mense wil al van die vroegste tye af die oneindige, ongetapde potensiaal van die brein ontsluit. Wat sou jy doen as jy ‘n skakelaar kon vind wat jou brein aanskakel en jou skielik vinniger en beter sou laat leer? Wat as jy hierdie skakelaar sou kon beheer om te leer en om kennis meer effektief te onthou as ooit tevore?

In Skakel jou brein aan stel Dr Caroline Leaf die leser bekend aan Geodesiese Leer®, ‘n alternatiewe benadering tot dink, onderrig en leer. Hierdie benadering stel die brein in staat om inligting met begrip te prosesseer en sodoende optimaal te leer.

Dr Leaf identifiseer sewe verskillende intelligensies wat elke persoon se unieke intelligensieprofiel vorm. Deur die tipe intelligensie te identifiseer wat dominant is in die brein, kan lesers begin om op ‘n manier te leer wat verenigbaar is met hulle brein, en verstaan hoe hulle eie denkpatrone werk.

Die boek leer die leser om ‘n breinskakelaar te gebruik as ‘n leermeganisme. Die sleutel tot hierdie breinskakelaar is om met Metakognitiewe-Kaarte ® te leer. Die skrywer beskryf die aard van hierdie Metakognitiewe-Kaarte ® en hoe om hulle te gebruik vir verskillende leerfases, van voorskool tot universiteit.

Behalwe vir hierdie totaal nuwe leerparadigma, sluit die boek hoofstukke in oor voeding vir die brein en tegnieke om leer te ondersteun en te bevorder.

Dr Leaf verduidelik die aard en metode om die breinskakelaar te gebruik op duidelike en bondige wyse wat maklik verstaan sal word deur volwasse en jonger lesers. Die boek sal leerders van alle ouderdomme in staat stel om te leer op ‘n wyse wat die funksionering van hul brein die beste pas.

Recently viewed

See more
Scoop Fibre Outdoor Uplink Cable 30M LC-LC UPC 1Core
R207.46
Black & White Cow Hand Puppet
R75.00
Sotheby`s Cape Town
R99.00
Blomdahl Medical Plastic 6mm Rose Stud Earrings
R635.00

Customer ratings: 1 ratings

thank you very much..... would definately buy from you again....
13 Jan 2013