Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Skarlaken Eskader deur W.A de Klerk avontuurverhaal
‘n Avontuurverhaal met moderne straaljagters, ondergrondse kerkers, geheime laboratoriums en grafkelders wat ‘n aardskelm gebruik om loodse vir sy Skarlaken eskader maar hom vasloop teen teen geharde Suid-Afrikaanse loodse.De Klerk ontvang die Scheepersprys vir jeuglektuur in 1958 vir Die skarlaken eskader.
1962 uitgawe, Nasionale Boekhandel, 136p.
Toestand: Hardeband, stofomslag verslete, geringe rakslytasie op ente, geringe ouderdomsvergeling, naam van vorige eienaar op skutblad uitgewit, maar andersins skoon en stewig gebind.
Verpakking en Posgeld R48 (in S.A.)
OM TE VERSEKER DAT DIE PRYS VAN MY BOEKE BEKOSTIGBAAR EN LAAG BLY, GAAN BOEKE SLEGS VRYDAE GEPOS WORD. (WEENS VERHOOGDE KOSTE VAN BRANDSTOF, VERPAKKING, POSGELD EN PARKERING), Indien u die boek (e)/item(s) dringend benodig of ander reëlings wil tref, kontak my gerus.
N.B.: Dit is natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy slegs R48 per 1 kg boeke en R8 posgeld vir elk van die boeke na 1 kg. Dus, kyk gerus na ander winskopies op my PoggioBooks BOB-bladsy.