Skater Die Laggendste 80 stories van Pieter Pieterse (Geteken deur Mindi Pieterse)
Secondhand
1 was available
R95.00
0% off
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Skater Die Laggendste 80 stories van Pieter Pieterse (Geteken deur Mindi Pieterse) - 2001 - Eerste uitgawe - Sagteband in mooi, skoon en stewige toestand.
Pieterse beskryf skade en skande met ‘n droë laggie en laat die skaterlag aan sy leser oor. Hy verstaan die kuns van die verkeerde woord op die regte tyd. Die geliefkoosde voorwerp van sy satire is Pieter Pieterse, sy menslike swakhede, sy flaters en voornemens. In hierdie heruitgawe van sy “80 laggendste stories” soso hy dit graag wou noem, skater sy leser egter net nie. Hy vertoef ook by sy skopsuiltjie se “kroe-kroe) en kwaggas se runnik, by die sterkbos en die witgat en die kremetart, by die visarend wat hoog in die blou lug met sy wyfie handevat…