Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Volledige Skatkis-reeks in 8 volumes. Hardebande. Dit lyk soos kunsleer gebind. (Afdeling vir volwassenes). Goeie toestand. Die omslae het verbleik teen die rugkante. Die pakkie weeg meer as 10kg: Posgeld na enige plek in SA is R75
KORTVERHALE VAN DIE WERELDLETTERKUNDE. DEEL 1 - AMERIKAANS. DEEL 2 - RUSSIES. DEEL 3 - IERS, AMERIKAANS. DEEL 4 - WALLIES, CHINEES, NOORWEEGS, DEENS, SWEEDS . DEEL 5 - ENGELS, SKOTS. DEEL 6 - FRANS, ITALIAANS. DEEL 7 - DUITS, HOLLANDS, AFRIKAANS. DEEL 8 - SPAANS, MIDDE-EUROPEES, HEBREEUS EN JIDDISJ, OORSESE ENGELSE, RENAISSANCE