R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
There are various locker and counter collection points across South Africa. View locations
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 2 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Hoekom is party lande ryk en ander arm? Wat het 'n Indonesiese vulkaan en die Groot Trek gemeen? Hoe wen jy 'n Wêreldbeker? Dit is enkele van die vrae wat Johan Fourie, professor in ekonomie aan die Universiteit Stellenbosch, verken in hierdie onderhoudende, toeganklike ekonomiese geskiedenis. Reis saam met hom deur 'n Suid-Afrika-gesentreerde geskiedenis en leer waarom die bouers van die samelewing eerder as die brekers uiteindelik seëvier.