Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Skemering verse van Totius
Jacob Daniël Toit wat onder die skuilnaam Totius geskryf het, se gedigte in Skemering weerspieël sy reise oorsee maar ook die onderliggende weemoed en sy eie lewe wat die dood van sy kinders gedenk en gedigte daaroor insluit.
Nasionale Boekhandel, Circa 50’s, 110p.
N.B.: Dit is natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy slegs R25 per 1 kg boeke en slegs R 6 posgeld vir elk van die boeke na 1 kg. Dus, kyk gerus na ander winskopies op my PoggioBooks BOB-bladsy.