Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Beskrywing | Elke boek bevat 'n tema, bv. Die Groenrissie, Sekretarisvoël, Hartebees, uitgebeeld in verskillende genres van die Kunste, met illustrasies en patrone, asook ander items gebrei, gehekel en geborduur. |
Jaar | Circa 80's |
Uitgewer | Daan Retief Uitgewers |
Bladsye | Elk ongeveer p.65 |
Toestand | Hardebande, geen stofomslag, geringe ouderdomsvergeling en merke, goed gebind. A4 grootte. *Deel van bladsy 53 in Groenrissie is uitgeskeur. |
** Neem asseblief kennis dat versending geskied volgensgewig. Met die eerste 5 kg versending teen 'n vaste prys. Boonop word jouversending minder as jy meer as 'n R100.00 bestee. So besoek gerus my winkelvir nog wonderlike items.
Skakelna my winkel: