Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Skerm en masker ’n keur uit die Afrikaanse eenbedrywe deur Gerhard J Beukes
Inhoud: die eenbedrywe sluit in: J.F.W. Grosskopf: Oorlog is Oorlog; HA Fagan: Ruwe Erts; Uys Krige: Die Arrestasie; W.A. De Klerk: Die Jammer hart; Gerard J Beukes : Laat die kerse brand!
Illustrasie: van Titelbladsy
Van Schaik Uitgewers, 1962, vierde uitgawe. 114p.
Toestand: Hardeband, ouderdomsvergeling en rakslytasie, naam van vorige eienaar op skutblad, kleefband merke op skutblad, potloodnotasies, maar andersins stewig en netjies. Geen stofomslag.
Verpakking en Posgeld R28
N.B.: Dit is natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy slegs R28 per 1 kg boeke en slegs R 6 posgeld vir elk van die boeke na 1 kg. Dus, kyk gerus na ander winskopies op my PoggioBooks BOB-bladsy.