Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Skilderkrans
Dit is 1899 ... oorlog tussen Boer en Brit lyk onafwendbaar. Magdalena se familie verlaat die Kaapkolonie en trek na die Oos-Vrystaat sodat haar pa vir die Republieke kan baklei. Jacobus se familie en sy vriend Henog is op pad in die teenoorgestelde rigting om die oorlog te ontglip. Die twee trekke se paaie kruis by die Leeurivier, 'n ontmoeting wat die lewens van Magdalena, Jacobus en Henog vir altyd sal verander..
Eerste uitgawe van 2021, uitgegee deur LAPA Uitgewers, Pretoria.
Toestand: Puik, soos nuut.
Vir nog interessante boeke, kyk ook by: https://www.bobshop.co.za/seller/3698756/Woordwurm