Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
'n Skildery wat vir Lara kosbaar is en eintlik aan haar behoort, word aan 'n aantreklike vreemdeling verkoop sonder haar medewete. Heel gou word die skildery en diƩ se nuwe eienaar vir Lara ewe belangrik.