Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Beskrywing | "In Skoolwerk sonder spanning gee prof Deon van Wyk van die Departemente Sielkunde aan die Randse Afrikaanse Universiteit in duidelike taal en toegelig met talle praktiese voorbeelde, riglyne aan ouers in die hantering van bogenoemde en ander aangeleenthede rondom kinders se skoolwerk." Hy hanteer vrae soos: Is u kind se skoolwerk vir u n bron tot kommer? Benader u kind sy skoolwerk nie met die nodige erns nie? Twyfel u of u kind n goeie studiemetode volg? Is u kind se skoolwerk n groot bron van konflik en spanning in die huis? Is u kind se eksamens vir u n nagmerrie? |
Jaar | 1988 (Eerste Uitgawe, Eerste Druk) |
Uitgewer | Transo Pers |
Bladsye | 109 |
Toestand | Eerste paar bladsye los maar anders in goeie toestand. |
** Neem asseblief kennis dat versending geskied volgensgewig. Met die eerste 5 kg versending teen 'n vaste prys. Boonop word jouversending minder as jy meer as 'n R100.00 bestee. So besoek gerus my winkelvir nog wonderlike items.
Skakelna my winkel: