
Skoonlief en die Ondier - DVD - nuut
Check my rate
View locations
Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Skoonlief is die mooiste meisie in die kontrei. Sy is ook goedhartig, en straal welwillendheid uit net waar sy gaan. Haar pa verdwaal in ’n betowerde woud en bring die nag in ’n manjifieke kasteel deur. Maar dan begaan hy die fout om ’n enkele roos vir sy dogter te gaps. Sy gasheer, ’n verwoede Ondier, eis ’n kosbare boete vir die misdaad – Skoonlief moet haar intrek in die kasteel neem. Gedurende haar verblyf, leer Skoonlief om verby die Ondier se uiterlike te kyk en om sy saggeaardheid te geniet. Die twee raak goeie vriende, maar Skoonlief begin om huis toe te verlang. Die Ondier stem in dat sy by haar mense kan gaan kuier, maar waarsku haar dat hy sal doodgaan as sy nie aan die einde van die week terug is nie…
Region 2 (South Africa) ALL MY ITEMS ARE NEW. THIS ITEM IS BRAND NEW. This item is ordered directly from my supplier. Delivery estimate is 7 days.