This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by The Book Traders5123

Similar products

SEARLL, Adele - Dit Gebeur nie met My Nie ... - (Pragtige Sagteband)
Secondhand
R28.00
Met die Jare al Jonger - Bridget Doherty
Secondhand
R29.56
Leef gesonder met natuurlike aanvullers.
New
R40.00
Eet goed leef goed met Hoë Cholesterol - Karen Kingham (paperback)
Secondhand
R50.00
Skoppelmaaijare 'n Lang pad met Bipolere Depressie - Esje du Toit
Sold

Skoppelmaaijare 'n Lang pad met Bipolere Depressie - Esje du Toit

Secondhand 1 was available
R65.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Customer ratings:
Product code
BT2875
Bob Shop ID
138376123

SKOPPELMAAIJARE – ‘n Lang reis met bipolêre depressie, deur Esje du Toit (GETEKEN) - 2011 - Naledi - Sagteband in besonder goeie toestand.

Posgeld en verpakking R25.00

Esje du Toit, gebore net buite Stanford, is ‘n bekende figuur in die Overstrand. Sy het veral naam gemaak as skrywer van boeke oor die omgewing. Sy het self haar boeke gepubliseer, wat ekstra werk, moeite en waagmoed vereis. Maar onlangs het die uitgewery Naledi besluit om Esje se lewensverhaal en haar stryd met gemoedversteuring te publiseer.

Dit is ‘n nuwe weergawe van ‘n boek wat Esje twaalf jaar gelede geskryf het, met nuwe inligting oor die hantering van ‘n probleem wat al hoe meer algemeen voorkom.
In Esje du Toit se boek Skoppelmaaijare reis die leser saam met die skryfster op haar lang en eensame pad met bipolêre versteuring en beleef saam met haar die aanvanklike verwarring en onkunde oor die redes en aard van die siekte wat ‘n so ingrypende uitwerking op haar lewe gehad het.

Sonder om doekies om te draai, beskryf Esje die skoppelmaaigang van haar lewe wat deurentyd van lig na donker geswaai het, asook die uitwerking van die swaaie op haar professionele lewe en interpersoonlike verhoudings.

Esje het reeds 27 jaar aan bipolêre versteuring gely voordat sy self begin het met intense navorsing om meer te wete te kom oor die manies-depressiewe siekte en deur haar studie daarin geslaag het om ‘n reeks vaardighede aan te leer wat haar toenemend in staat getel het om die siekte te bestuur.

Skoppelmaaijare is meer as die verhaal van ‘n bipolêre lyer se stryd teen die siekte – dit is ook ‘n praktiese gids om nie net ander bipolêre lyers te bemagtig nie, maar ook die samelewing, wat dikwels onsimpatiek en onkundig teenoor die siekte staan, in te lig.

Recently viewed

See more
Great Expectations : Charles Dickens
Secondhand
R60.00
GPC De Kock R20 Note D146 #600400
Secondhand
R200.00 No bids
Various - Legends Of The Blues: Volume One CD Import
Secondhand
R109.00
THE LAST DAYS OF DOGTOWN by Anita Diamant
Secondhand
R40.00 No bids

Customer ratings: 1 ratings

Baie dankie het posstuk vinnig ontvang
26 Mar 2014