Want swart en droef, die hoogste troef . . . oor al wat roer, is Skoppensboer - die laaste woorde wat Skoppensboer se slagoffers hoor voor hy hulle uitvee. Want as hy van iemand ontslae raak, is dit asof hulle nooit bestaan het nie. En dus weet niemand wie Skoppensboer werklik is nie. Daarom word Rex Reynecke se hulp ingeroep. Sy opdrag: infiltreer die onderwereld van georganiseerde misdaad en stel vas wie Skoppensboer is. Maar in hierdie onderwereld is vertroue _ luukse wat niemand kan bekostig nie. Want almal het geraamtes in die kas. Soos Niel Campher, wat slegs sy samewerking gee om die Valke van sy rug af te hou. En wat is die beeldskone Alicia Vermeulen se geraamtes? Want die laaste ding wat Rex in s_ omstandighede kan bekostig, is om op _ prostituut verlief te raak . . . Skoppensboer, 'n Rex Reynecke roman - Duane Aslett. . ISBN 9780795800863

Title: Skoppensboer
Sub Title: 'n Rex Reynecke roman
Author: Duane Aslett
Number of pages: 309
ISBN: 9780795800863
Books are all in a used condition unless otherwise stated and may contain signs of wear and handling. Items are inspected before listing to ensure they are in an acceptable condition. Please ask questions if you need more details on an item's condition.
Books are shipped within one business day of checkout. If you select EFT as payment method, it may take somewhat longer for payment to reflect on our side before we are able to dispatch.
We offer Pargo Pickup (3-5 business days), local collection in Somerset West or Aramex door-to-door courier (1-2 business days). Shipping options can be selected at checkout.
We recommend Aramex courier as a fast no-contact delivery method available to all destinations within South Africa. Tracking number will be supplied once your shipment has been been processed.
See more of our books at
https://www.bidorbuy.co.za/seller/1245451/T_Wever