Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Skrapnel is ân boeiende drama oor twee jong Suid-Afrikaners in Londen: ân meisie wat bejaardes oppas en ân man wat as sekuriteitswag by ân winkelsentrum werk. Hulle ontmoet in ân jeugherberg en knoop ân verhouding aan. Die man sterf op 7 Julie 2005 in ân selfmoordbomaanval in die Londense metro. Die stuk open oomblikke ná die ontploffing en die verhaal word as flitsende tonele in die jong man se sterwensoomblikke vertel. Dwarsdeur die stuk word ân jong Moslem-selfmoordbomdraer se fundamentele geloofsoortuiging weergegee. Dit kon-trasteer skerp met die twee Suid-Afrikaners se losgeslaanheid en hulle onsekerheid omtrent identiteit, geloof en kultuur. âœSkrapnel is ân besonder kragtige stuk teater ⦠Minstens een van die skerp stukke gaan jou tref en onder jou vel bly.â (Anna-Retha Bouwer, Beeld)
TITLE: Skrapnel
AUTHOR: Willem Anker
SKU: 9781869194093
PUBLISHER: Protea Boekhuis
DATE PUBLISHED: 05/08/2011
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 74
BINDING: Paperback / softback
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 152 mm x 222 mm x 15 mm
WEIGHT: 140 gr