| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
'n Jeugverhaal wat ook geskik is vir volwassenes. Met Dolf van Niekerk se intieme kennis van die kind skryf hy vanuit 'n kind se oogpunt oor âœdie buitestaander/outcastâ. Verskeie kwessies wat 'n kind na aan die hart le word aangeraak soos: gebroke families tekort aan aandag en liefde drome en standvastigheid.
TITLE: SKRIK KOM HUIS TOE
AUTHOR: VANNIEKERK,D
SKU: 9781485302377
PUBLISHER: Protea Boekhuis
DATE PUBLISHED: 01/11/2014
BINDING: Paperback / softback
CONDITION: New