Skrik Kom Huis Toe

Skrik Kom Huis Toe

Secondhand 1 available
R105.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
Id-5012237
Bob Shop ID
644148510

'n Jeugverhaal wat ook geskik is vir volwassenes. Met Dolf van Niekerk se intieme kennis van die kind, skryf hy vanuit 'n kind se oogpunt oor die buitestaander/outcast?. Verskeie kwessies wat 'n kind na aan die hart le word aangeraak, soos: gebroke families, tekort aan aandag en liefde, drome en standvastigheid. Albert is eensaam. Hy kom uit 'n gebroke huis waar daar baie gehuil en min gelag word. Hy ken nie sy stiefma nie en dis asof sy pa net 'n kuiergas in die huis is. 'n Posduif bring nuwe hoop en opwinding in sy lewe. Die tuin word sy veilige hawe die plek waar hy net homself kan wees en vrylik mag liefhe. 'n Jeugboek wat meer as net 'n ontspanningsboek is. As jou kind hierdie eers gelees het, sal sy vir die res van haar lewe opkyk as sy die geruis van duifvlerke hoor. Sy sal deernis he met haar maats wat uit gebroke huise kom, want sy sal besef dat hulle dit nie maklik in die lewe het nie. Sy sal nooit net niks kan voel as sy 'n dooie posduif in die pad sien le nie. As sy dikbek of sleg voel, sal sy uitwyk na die stilte van die tuin. En as iemand haar drome bedreig, sal sy hulle op 'n afstand by die diere stilletjies sit en vloek. Keina Swart

Hardback. Afrikaans. Tafelberg. 1970. Used.

Add to cart

Recently viewed

See more
Ella Fitzgerald - Live Cassette/Comp. (1987 UK import) VG
Secondhand
R50.00
52% OFF
Heart Light Board
New
R169.00 R349.00
Brush Strip Be Lhs 225
New
R1,677.84
CLASSIC BIKE GUIDE NO.186 OCT 2006
Secondhand
R24.00

Similar products

Huise Wat Jou Sak Pas
Secondhand
R230.00
16% OFF
Waar kom ons vandaan?
New
R209.00 R250.00
Waar kom ons Afrikaanse gesange vandaan?
Secondhand
R180.00
5% OFF
Ek gaan skool toe!
New
R185.00 R195.00