Skryn --  Emma Bekker  **GETEKEN** Skryn --  Emma Bekker  **GETEKEN** Skryn --  Emma Bekker  **GETEKEN** Skryn --  Emma Bekker  **GETEKEN** Skryn --  Emma Bekker  **GETEKEN**
Skryn --  Emma Bekker  **GETEKEN** Skryn --  Emma Bekker  **GETEKEN** Skryn --  Emma Bekker  **GETEKEN** Skryn --  Emma Bekker  **GETEKEN** Skryn --  Emma Bekker  **GETEKEN**

Skryn -- Emma Bekker **GETEKEN**

1 available / secondhand
R59.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
R35.00 pickup point shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R5.00 pickup point shipping applies to orders over R100.00. There are various locker and counter collection points across South Africa.
View locations
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
HJGC
Bob Shop ID
644740165

Postage prices outside of South African borders will differ. Please enquire before purchasing.

Toestand : Goed. 
        Eerste druk, Protea-Boekhuis, 2015, Sagteband - Digbundel - 99 pp. Geskenk-inskrywing deur die digter.

     Die woord "skryn" het verskillende betekenisse: 'n Skryn is 'n klein kissie of houer waarin kosbaarhede soos juwele bewaar word, en as werkwoord kan die woord dui op afskuur of -skaaf (soos wat 'n skrynwerker doen) of op 'n pynlike wrywingsproses (vandaar die beskrywing van 'n ervaring as "skrynend" of "skrynerig").
Alhoewel al hierdie betekenisse geaktiveer word in Emma Bekker se debuutdigbundel, sal die leser vergeefs soek na konvensionele "vroulike" skatte soos juwele, klere en meubels. Reeds in die tweede gedig is daar 'n aanduiding van wat in die res van die bundel te wagte gaan wees: In hierdie herinnering aan 'n ontwrigtende kinderervaring, word die dogtertjie se krytblikkie, versier met 'n afbeelding van die Taj Mahal, 'n soort skryn word waaraan sy kan vashou. Algaande ontvou die beweging tussen die skrynende en die kosbare wat as gedigte bewaar word en word die bundel self die skryn.
'n Tweede belangrike tema in die bundel is die verkenning van 'n enigsins ongewone, onkonvensionele vroulikheid. Al open die bundel met 'n kwatryn oor die gewone buurt met "'n drankwinkel, 'n pawn shop en die Spar" waar die digteres woon, word hierdie skynbaar gewone voorstedelike bestaan gou die vertrekpunt van waar verskillende enigsins alternatiewe en onkonvensionele vroulikhede ondersoek word. Sy maak die luike van die binnekamer oop en ervaar tuin, veld en stad; Sy herken die tierboskat in haar skootkat en in haarself; In die liefdespel wil sy niemand se baby wees nie; Sy waag dit om op 'n tweede wittebrood die jas van "onverpoosde verantwoordelikheid" uit te trek en in die kombuis gee sy haar oor aan die sinnelike vreugde " en soms selfs wrede " van kosmaak.
Bewaring en blootstelling, kwesbaarheid en krag, sinnelikheid en spiritualiteit word in hierdie bundel verwoord deur 'n vaardige digteres wat sowel die tug van die kwatryn, die liriese van kabaretagtige verse as vryer, narratiewe verse beheers.
Ons kombineer posgeld, so kyk gerus na ons ander items wat aangebied word.

Please Click ---> HERE <--- to see all the items PTO Books is selling.

Add to cart

Recently viewed

See more
Vintage Toast rack
R165.00 No bids
Danie Niehaus - Grys Gebiede
R30.00
Preset 15 Mm S Adj Slotted Hex 220 E Pt15 Lh01 221 A2020
R6.89
University Of Pretoria Military Shoulder Flash & Formation Bar
R180.00

Similar products

52% OFF
Lag byvoorbeeld - Pirow Bekker
R100.00 R210.00
Moord in Buxtonstraat - Bekker
R60.00
Skryn - Emma Bekker
R190.00
ESKARP BY PIROW BEKKER
R45.00