Skryn - Emma Bekker

Secondhand
Indicative market price: R200
1 available
R100.00 50% OFF
Want to pay less?
Shipping
Standard courier shipping from R30
R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Free collection from Eerste Rivier Cape Town, Eerste Rivier Cape Town
The seller allows collection for this item and will be in contact with the full collection address once the order is ready. Ready for collection by Wednesday, 12 June.
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 15 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Seller
Buyer Protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
2071-2120 BOX36
Bob Shop ID
614145750
Die woord 'skryn' het verskillende betekenisse: 'n Skryn is 'n klein kissie of houer waarin kosbaarhede soos juwele bewaar word, en as werkwoord kan die woord dui op afskuur of -skaaf (soos wat 'n skrynwerker doen) of op 'n pynlike wrywingsproses (vandaar die beskrywing van 'n ervaring as 'skrynend' of 'skrynerig'). Alhoewel al hierdie betekenisse geaktiveer word in Emma Bekker se debuutdigbundel, sal die leser vergeefs soek na konvensionele 'vroulike' skatte soos juwele, klere en meubels. Reeds in die tweede gedig is daar 'n aanduiding van wat in die res van die bundel te wagte gaan wees: In hierdie herinnering aan 'n ontwrigtende kinderervaring, word die dogtertjie se krytblikkie, versier met 'n afbeelding van die Taj Mahal, 'n soort skryn waaraan sy kan vashou. Algaande ontvou die beweging tussen die skrynende en die kosbare wat as gedigte bewaar word en word die bundel self die skryn.'n Tweede belangrike tema in die bundel is die verkenning van 'n enigsins ongewone, onkonvensionele vroulikheid. Al open die bundel met 'n kwatryn oor die gewone buurt met ''n drankwinkel, 'n pawn shop en die Spar' waar die digteres woon, word hierdie skynbaar gewone voorstedelike bestaan gou die vertrekpunt van waar verskillende enigsins alternatiewe en onkonvensionele vroulikhede ondersoek word. Sy maak die luike van die binnekamer oop en ervaar tuin, veld en stad; sy herken die tierboskat in haar skootkat en in haarself; in die liefdespel wil sy niemand se baby wees nie; sy waag dit om op 'n tweede wittebrood die jas van 'onverpoosde verantwoordelikheid' uit te trek en in die kombuis gee sy haar oor aan die sinnelike - en soms selfs wrede - vreugde van kosmaak.Bewaring en blootstelling, kwesbaarheid en krag, sinnelikheid en spiritualiteit word in hierdie bundel verwoord deur 'n vaardige digteres wat sowel die tug van die kwatryn, die liriese van kabaretagtige verse as vryer, narratiewe verse beheers. Skryn - Emma Bekker. . ISBN 9781485304777

More from this seller

View all
R30 shipping
62% OFF
Sluitsteen, Essays,Kortverhale&Besinnings - Thijs Nel
R190 R500
R30 shipping
33% OFF
Ferdinand Martyn - Annette Mocke
R100 R150
R30 shipping
The Descent of Woman - Elaine Morgan
R390
R30 shipping
53% OFF
Die Vreemdeling - Karl Kielblock
R190 R400
Add to cart

Similar products

38% OFF
My Gebed - P.Bekker
R50 R80
R30 shipping
Tjaila - resepte saam met Amore Bekker
R105
Hartstories - Amore Bekker
R99
R30 shipping
RAKELINKS - BEKKER,P
R230