| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Skrywer: Vita du Preez
Formaat: Klein Sagteband, Romanza
Toestand: Baie Goed
Martienne Malherbe se dobbelaarpa verpand haar aan 'n swerwer wat haar aan die swakkeling-hanskakie Herklaas Potgieter verkwansel. Herklaas verrinneweer haar, maar sy raak lief vir Rob Antonissen, min wetende dat hý haar aan Herklaas verpand het.