Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Sagteband soos nuut.
Die 3 hoofkarakters is lede van die teenstropingseenheid in die Wes- Caprivi in 1989. Hoeveel die boek die waarheid as grondslag het, is die karakters fiktief, aangesien die gebeure plaasgevind het nie lank voor die boek verskyn het nie. n Patrollie in die Caprivi kom op die laaste paar Swart renosters in die gebied af en n wildvangspan word soontoe gestuur. Erenstige spanning ontstaan tussen die 2 groepe en hulle leiers