This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by Sumbooks4U33

Similar products

The Learning Game : A Teacher`s Inspirational Story - Jonathan Smith
R50.00
Forever Free - Joy Adamson - Softcover - 214 pages
R35.00
Dalk gaan niks verlore nie - Hennie Aucamp
R50.00
Christopher Fry Album - Derek Stanford
R290.00
Skuinslig - Hennie Aucamp
Sold

Skuinslig - Hennie Aucamp

1 was available / secondhand
R70.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 1 business day. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Discreet item
Condition
Secondhand
Location
South Africa
Customer ratings:
Bob Shop ID
593241173

Hennie Aucamp noem homself 'n obsessionele dagboekhouer.  Hy het reeds as veertienjarige daarmee begin en nou as sestiger het hy ongeveer dreieduisend bladsye in hardeband-oefeningboeke volgeskryf.  In 'n dagboekskrywer se lewe is daar egter "digter periodes" - met krisisse, reise of grootskaalse omwentelinge.  Gekaapte tyd getuig van so 'n tydperk in Aucamp se lewe.  Dis 'n verslag van 'n oorgang:  Hy het op sestig as akademikus uitgetree op Stellenbosch en hom in Kaapstad gevestig, en hou nou sy eie aftakeling ("the artist as an old dog") en die van die stad met ironie, humor en angs dop.  Die dagboek bestaan as't ware uit 'n reeks essays-in-die-kleine, waarin Aucamp se waarnemingsvermoë telkens verras, of hy nou 'n voorval op straat beskryf of 'n Karoo-landskap.  Sy kommentaar op films, musiek, grafiese kuns, toneel en veral boeke (ook van onderskatte skrywers uit 'n vroeër era) dra die stempel van sy avontuurlike, skeppende ingesteldheid, en hy laat die leser ook inkyk op sy eie skryfprosesse.  Uit jarelange vriendskappe en waardering groei portrette van merkwaardige persoonlikhede soos Lionel Bowman, Robert Mohr, Paul Malherbe, Rita Elferink en talle ander, terwyl sy omgee vir Afrikaans onthutsend en besielend bly opklink.  Ook jeugherinneringe vorm deel van die binnelewe wat hier blootgelê word, 'n lewe wat ekstases ken, maar ook kwetsing.  Oorheersend bly egter die gedagte aan verval:  aan 'n stad wat brand;  aan 'n naderende apokalips.  Daardeur word Gekaapte tyd meer as 'n persoonlike dokument.  Dis ook 'n sosiopolitieke tydsdokument - 'n boek wat inbrand op die gemoed.

Recently viewed

See more
Flower garden - Fleece blanket
R358.80
Camaro Convertible - 1995 New Models #8 of 12 Canada/International
R40.00
Jack Ryan Shadow Recruit
R13.95
33% OFF
Silicone Soap Mould Vintage
R80.00 R120.00

Customer ratings: 1 ratings

Baie dankie vir die flinke diens en mooi boeke!
11 Sep 2023