R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Slaap kindjie slaap, met sy ongewone benadering, is ¿¿¿n boek wat goed vir jou en sagkens met jou baba werk.
Jy het moontlik reeds ¿¿¿n magdom boeke geraadpleeg, tallose voorstelle gevolg, maar kry steeds nie jou broodnodige slaap nie. Ander ouers, familielede en selfs deskundiges het dalk ook al hul s¿¿ ges¿¿ oor jou baba se slaappatroon en dit as enigiets van ¿¿¿normaal¿¿¿ tot ¿¿¿stout¿¿¿ bestempel.
Hulle het teen hierdie tyd seker ook aanbeveel dat jy ¿¿f die gebrek aan slaap aanvaar ¿¿f bloot die deur toetrek en jou kleinding te los om klaar te huil.As jy onsuksesvol was met die verskeie vorms van beheerde huil wat jy probeer het, voel jy heel moontlik redelik desperaat.
Tensy jy slaapafrigting met ¿¿¿n begrip van ¿¿l jou baba se behoeftes benader, is jou kanse op sukses skraal en die moontlikheid goed dat jy gaan tou opgooi en toegee dat niks werk nie. Slaap kindjie slaap gee ouers die oplossing in nege maklike stappe.