Slagoffers
Slagoffers

Slagoffers

Secondhand
1 available
R40.00
Shipping
Standard courier shipping from R60
R60 Standard shipping applies to orders under R100, in most areas in South Africa. R30 Standard shipping applies to orders over R100. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Free collection from Doornpoort, Pretoria
The seller allows collection for this item and will be in contact with the full collection address once the order is ready. Ready for collection by Tuesday, 4 June.
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Seller

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
5026373
Bob Shop ID
612301108

Skrywer: Dine van Zyl

Formaat: Medium Sagteband

Toestand: Soos Nuut

 

"Dit sou my vyftien jaar kos om stelselmatig uit die dieptes van die traumaput na die oppervlak van 'n normale lewe terug te keer. Ek sou my uit die openbare lewe ontrek. Ek sou my vriende vermy. Ek sou nooit weer uitsaai nie, nooit weer 'n film maak nie en nooit weer skryf nie ..."

 Die gruwel begin wanneer Nell, 'n ervare TV-joernalis, genooi word om 'n dokumentre film oor Jonas Savimbi in die oorloggeteisterde Angola te gaan maak. Terwyl die scoop waarvoor sy alles op die spel plaas, haar ontwyk, begin 'n ander, dwingender onderwerp die charismatiese figuur van die Unita-rebelleleier verdring. Sy praat met vroue-slagoffers van die oorlog en vind hulle is weerlose gevangenes wat hul individualiteit, hul vrouwees en hul vryheid moet prysgee ter wille van blote oorlewing. Sy word geruk en self diep verwond deur die verwoestende belewenisse wat deur hul verhale skroei, en kan uiteindelik slegs voortgaan om die geskende lewens en verminkte lywe te dokumenteer omdat sy besef: "Al wat die vroue nog oorhet, is hul storie. En die wreld moet dit weet."
 
'n Onvergeetlike roman oor die brutale uitbuiting van vroue in oorlogstyd, en oor hul amper bomenslike vermo om die ergste te oorleef.

 

 

 

 

More from this seller

View all
Ride the pink horse (Medium Softcover)
R25
The Vampire Diaries - The Complete First Season (DVD)
R45
The Cookbook Collector (Medium Softcover)
R40
Wanted (DVD)
R25
Add to cart

Similar products

Cold Stone Jug: Herman Charles Bosman (Paperback)
R50
Books: Waiting for Christopher - Sam Cowen
R25
R30 shipping
Rhodes: A Heritage - McDonald, J. G.
R155
My Story by Elizabeth Smart with Chris Stewart
R50