Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Human & Rousseau, 1993, tweede uitgawe.
Sagteband.
Goeie tweede handse kopie, skoon binne.
135 pp.
Slagplaas voer die tema van wreedheid en seksuele eksplisietheid (veral binne die gay-paradigma) tot n uiterste in die Afrikaanse letterkunde. Die verhale word n slagplaas van politieke wreedheid, genadelose seksualiteit, fisieke woede, innerlike en geestelike geweld en die wreedheid en liefdeloosheid van menslike verhoudinge. In 1993 ken die uitgewery Hond en die tydskrif De Suid-Afrikaan n prys toe aan Slagplaas, omdat dit die grense verskuif het. Hulle stel hierdie prys spesiaal in omdat Slagplaas by die toekenning van die vorige jaar se boekpryse nie bekroon is nie en hierdie prys word eindelik slegs een keer toegeken. In 1996 is Slagplaas op die kortlys vir die toekenning van die Helgaard Steyn-prys vir die beste letterkundige werk van die voorafgaande vier jaar, nadat dit ook in 1993 genomineer is vir die Rapportprys. (bron- Wikipedia)
Please refer to the images which are images of the actual item on sale, they form part of the listing for item condition.
I pack very carefully, but will not be liable for any damage/breakages/losses during postal/courier services/shipping.
Payments must be within 3 days after close of sale.
If you are unsure of your postal cost, please wait for my mail after the close of sale; this will give you the combined shipping fee for multiple purchases and a door-to-door courier cost option if applicable to your area.
I HAVE LISTED SEVERAL INTERESTING ITEMS ON BID OR BUY. SINCE ITEMS ARE COMBINED FOR SHIPPING IT COSTS MUCH LESS PER ITEM TO SHIP MORE THAN ONE. CLICK ON THE BID OR BUY ICON BELOW IF YOU WANT TO SEE THEM.