Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die boek het 'n "dust cover"wat so hier en daar lig beskadig is. Bo en onder aan die rug kant is dit beskadig. Die vorige eienaar se naam in die boek geskryf. Verder in goeie toestand. 239 bladsye. "n Paar wit en swart fotos en 'n kaart op die einde.