Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Baie skaars boek. Eerste uitgawe 1973. Dr Heese het hom hier weer onderskei as navorser en skrywer. 'n Ongeromantiseerde weergawe van 'n omstrede gebeurtenis in die geskiedenis van die Afrikaner. 'n Moet vir die navorser en genealoog. 'n Skool toekenning sertifikaat op binneblad geplak. Afgesien van klein gaatjies op die kante van die stofomslag, is die boek in 'n uiters puik toestand. 239 bladsye met kaarte, foto's en indeks.