Slagtersnek en sy Mense - Heese, J.A.

Slagtersnek en sy Mense - Heese, J.A.

1 available / secondhand
R10.00 minimum increment
R160.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
644597571
Slagtersnek is een van die bekendste name in ons geskiedenis. Met sy grusame assosiasie was dit n magtige propagandamiddel in die politieke ontwikkeling van die Afrikaner. Juis hierdeur het dit egter al gou n volksmite geword waarna herondersoek dringend noodsaaklik geword het. Dit is wat dr. Heese in hierdie boek doen.

Deur deeglike navorsing van die voor- en nageslag van almal wat daarby betrokke was, vorm hy n helder beeld van wat werklik plaasgevind het. Hy toon oortuigend aan dat die Slagtersnek-opstand verkeerd vertolk is. Daar is helde gesien waar geen helde was nie, en dit was juis die bekampers van die opstandelinge, asook die neutrales, wat later die Afrikaner volksbewussyn tydens die Groot Trek bevorder het.

Heese skilder talle kleurryke figure: die bywoners, die ryk patriarge, die sukkelende swerwers, die dwarstrekkers, skoolmeesters en nie-blanke bediendes. Met hierdie boek word n belangrike en oorspronklike bydrae tot ons geskiedenis gemaak.


I prefer using recycled packaging materials as far as possible.
*Please pay within 3 days, if payment has not been made within 7 days, the order is cancelled.
*I try to ship as soon as I can, should you be in a specific rush - please let me know.
*I reserve the right to close auctions early.
Happy bidding!
Have a look at my other listings. I gladly combine items. 📦

https://www.bobshop.co.za/seller/1431565/Human01
Add to cart

Recently viewed

See more
GB 1982 The 100th Anniversary of the Death of Charles Darwin ULH SG 1175-8
R5.20 No bids
SJ019B Protection - Battery Fuse Holder only. Heavy Duty
R273.00
Bionicle 2 - Legend of Metru Nut - Dvd
R25.00
Great Britain 1937 KGVI set of 5 watermark inverted very fine unhinged
R2,300.00

Similar products

Mens en Gemeenskap, Huldigingsbundel vir Prof. Dr. G. Cronje - J.E. Pieters (red. voorsitter)
R250.00
Kapitalisme Party-Politiek en Armoede - Bruwer, A. J.
R205.00
The Slagtersnek Rebellion, 1815: A Brief Sketch with the Report of the Judicial Commissioners | L...
R300.00
The double crown - Marie Heese (Paperback)
R70.00