Slagtersnek en sy mense - J.A. Heese Slagtersnek en sy mense - J.A. Heese Slagtersnek en sy mense - J.A. Heese Slagtersnek en sy mense - J.A. Heese Slagtersnek en sy mense - J.A. Heese
Slagtersnek en sy mense - J.A. Heese Slagtersnek en sy mense - J.A. Heese Slagtersnek en sy mense - J.A. Heese Slagtersnek en sy mense - J.A. Heese Slagtersnek en sy mense - J.A. Heese

Slagtersnek en sy mense - J.A. Heese

Secondhand 1 available
R5.00 minimum increment
R220.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 4 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
655008372

Tafelberg, 1973 (eerste uitgawe); Hardeband; 239 bladsye.

Baie goeie toestand. Die omslag het effens begin verkleur. Skoolprysplakker op voorste skutblad, half afgeskeur (sien foto). Die boek is stewig gebind en skoon binne-in.

Met sy grusame assosiasie was Slagtersnek 'n magtige propagandamiddel in die politieke ontwikkeling van die Afrikaner. Juis hierdeur het dit egter al gou 'n volksmite geword waarna herondersoek dringend noodsaaklik geword het. Deur deeglike navorsing van die voor- en nageslag van mense wat by Slagtersnek betrokke was, vorm Dr Heese 'n helder beeld van wat werklik plaasgevind het. Hy toon oortuigend aan dat die Slagtersnek-opstand verkeerd vertolk is. Daar is helde gesien waar geen helde was nie, en dit was juis die bekampers van die opstandelinge, asook die neutrales, wat later die Afrikaner volksbewussyn tydens die Groot Trek bevorder het. Heese skilder talle kleurryke figure: Die bywoners, die ryk patriarge, die sukkelende swerwers, die dwarstrekkers, skoolmeesters en bediendes. Met hierdie boek word 'n belangrike en oorspronklike bydrae tot die geskiedenis gemaak.


Add to cart

Recently viewed

See more
Proteas, A Field Guide to the Proteas of Southern Africa by Tony Rebelo
Secondhand
R300.00 No bids
21% OFF
VGKE H8 8" Tablet - Spreadtrum Quad Core CPU - 2GB RAM - 32GB Storage - Android 10 - 2Mpx Front C...
New
R1,439.00 R1,819.00
5lt Cake Mixer
New
R6,418.93
INGCO - Drill Bit HSS 3.0mm - 10 Piece
New
R94.00

Similar products

Die Bosveld en sy Mense - Piet Meiring
Secondhand
R100.00
Tsitsikamma. Stories oor sy mense en die kontrei.
Secondhand
R200.00
SWARTBERG EN SY MENSE SECONDHAND - VANWAART,S
Secondhand
R280.00
53% OFF
Mof en sy Mense - C.J.Langenhoven
Secondhand
R140.00 R300.00