This auction has been won.
View other items offered by Bokmakierie20525
Leading
AnGr1359 1 × R240.00
10 Jan 19:20

Similar products

Slagtersnek en sy mense - JA Heese Slagtersnek en sy mense - JA Heese Slagtersnek en sy mense - JA Heese
Slagtersnek en sy mense - JA Heese Slagtersnek en sy mense - JA Heese Slagtersnek en sy mense - JA Heese
Sold

Slagtersnek en sy mense - JA Heese

Secondhand 1 was available
R10.00 minimum increment
R240.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 4 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Customer ratings:
Bob Shop ID
666338358

Hardeband met stofomslag, 239 bladsye. Baie goeie toestand. Geen inskrywings.

Slagtersnek is een van die bekendste name in ons geskiedenis. Met sy grusame assosiasie was dit 'n magtige propagandamiddel in die politieke ontwikkeling van die Afrikaner. Juis hierdeur het dit egter al gou 'n volksmite geword waarna herondersoek dringend noodsaaklik geword het. Slagtersnek is een van die bekendste name in ons geskiedenis. Met sy grusame assosiasie was dit 'n magtige propagandamiddel in die politieke ontwikkeling van die Afrikaner. Juis hierdeur het dit egter al gou 'n volksmite geword waarna herondersoek dringend noodsaaklik geword het. Dit is wat Dr. Heese in hierdie boek doen. Deur deeglike navorsing van die voor- en nageslag van almal wat daarby betrokke was, vorm hy 'n helder beeld van wat werklik plaasgevind het. Hy toon oortuigend aan dat die Slagtersnek-opstand verkeerd vertolk is. Daar is helde gesien waar geen helde was nie, en dit was juis die bekampers van die opstandelinge, asook die neutrales, wat later die Afrikaner volksbewussyn tydens die Groot Trek bevorder het. Heese skilder talle kleurryke figure: Die bywoners, die ryk patriarge, die sukkelende swerwers, die dwarstrekkers, skoolmeesters en nie-blanke bediendes. Met hierdie boek word 'n belangrike en oorspronklike bydrae tot ons geskiedenis gemaak.

Customer ratings: 1 ratings

Great seller! Highly recommended. Thank you very much.
16 Jan 2026