Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
1929 Hardeband boekie sonder stofomslag. 89 Bladsye. Swart en wit fotos.
Die boekie is in 'n goeie toestand gegewe sy 82 jarige ouderdom. Vorige eienaar se naam verskyn voorin. Binding solied. Bladsye helder. Prysplakker agterop.
Hierdie boek was die enigste een van sy soort in die mark gedurende1929. Dit beskryf die beproefde metodes toegepas in die gevalle van slangbyt. Dit is die vrug van die skrywer se praktiese ervaring oor 'n tydperk van 20 jaar.