This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by BeesBobBooks400

Similar products

Slavin van die Seestraat - Elmar Steyn
Sold

Slavin van die Seestraat - Elmar Steyn

Secondhand 1 was available
R50.00
Shipping
Free shipping is available from BeesBobBooks for all orders above R500.00, using one of our trusted couriers.
Check my rate
Free collection is available from various lockers and counter collection points across South Africa, for all orders above R500.00 from BeesBobBooks
View locations
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 4 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
676314876

Deur die toedoen van die fiskaal, Jan van Vuyst, beland Dewalt van Loon vir 'n jaar lank in die Kaapse tronk. Selfs sy eie broer. Anton, is nie bewus daarvan nie, en is dus erg geskok as Dewalt hom op 'n dag kom spreek nadat hy uit die gevangenis vrygelaat is.
Intussen het sy vriendin, Lyvinia, met Anton bevriend geraak, maar Dewalt besef gou dat hy geen gevoel meer vir hᅢ개ᄀr het nie. Hy het belangriker dinge om te doen; hy moet die man opspoor wat vir sy vrylating verantwoordelik is. en hy moet vir hom 'n nuwe lewe hier in die Kaap van Goeie Hoop begin.
Op vreemde wyse word hy versoek om 'n slavin uit Djakarta te koop, en ondanks teᅢᆱstand doen hy dit. Meliena. die slavin, neem haar intrek in sy huis, maar reeds die heel eerste aand moet hy die verstommende verhaal hoor dat sy Jeannie van Egmont is, die dogter van 'n man wat eenmaal sy lewe gered het.
Talle probleme ontstaan. As oujong-kᅢᆰrel kan hy tog nie alleen met Jeannie in een huis woon nie, en tante Katerina se hulp word ingeroep. Skaars is diᅢᄅ probleem opgelos of 'n ander duik op: Jan van Vuyst keer terug na die Kaap. Op 'n eetmaal beweer hy dat diᅢᄅ meisie niᅢᄅ Jeannie is nie, maar wel haar slaaf, maar Dewalt verkies om te glo wat die pragtige vrou hom self vertel het.
Wanneer Jan van Vuyst egter tydens 'n uitstappie doodgeskiet word, is sy ster wenswoorde nog dat die meisie niᅢᄅ Jeannie van Egmont is nie. Na ondersoek blyk dit dat die skoot uit Dewalt se pistool gevuur was.
Hy verkry toestemming om vir oulaas met die meisie uit die Ooste te gesels. om uit haar eie mond te kan verneem of sy wel die baron van Egmont se dogter is of nie. Op verrassende wyse los Elmar Steyn hierdie verhaal op, en PRONK-BOEKKLUB plaas met trots sy seᅢᆱl en stempel op SLAVIN VAN DIE SEESTRAAT, 'n ou-Kaapse verhaal soos net ELMAR STEYN dit kan skryf.
Hardeband spanningsverhaal

Condition: Good