SlaweHuis, die sleutelStories agter die grootStorie - Andre J. Bouwer

Secondhand
Indicative market price: R700
1 available
R350.00 50% OFF
Want to pay less?
Shipping
Standard courier shipping from R30
R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Free collection from Eerste Rivier Cape Town, Eerste Rivier Cape Town
The seller allows collection for this item and will be in contact with the full collection address once the order is ready. Ready for collection by Wednesday, 12 June.
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 15 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Seller
Buyer Protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
1871-1920 BOX32
Bob Shop ID
613632014
slaweHuis is hoe die Bybelse Boek Eksodus vir Egipte aan ons bekendstel - 'n primitiewe en boonop goddelose kabaal vol afgodery en heerssugtige farao's wat God uitdaag en waaruit sy mense bevry is. Regtig? Eers as jy agter die stories begin vra, begin jy fyner skakerings raaksien. Is dit toevalling ￉ dat die datering van die uittog uit die ᅭslawehuisᅮ net sin maak as ons dit verbind met die Hiksos se uitsetting uit Egipte (nie bevryding nie)?; dat Dawid en sy ryk so verbasend ooreenstem met die van Egiptiese Toetmoses III?; dat Jesus gekruisig is omdat hy homself ᅭseun van godᅮ genoem het - die titel wat Egiptiese konings hulle aangematig het?; dat Paulus tydens sy verhoor letterlik beskuldig is dat hy 'n Egiptenaar is? Wat is die ware storie? Is dit dalk eerder die Bybel wat stories aandra sonder om die ware verhaal te vertel? Hoe skakel hierdie stories agter die Bybelse grootStorie met feite wat ons kan weet en, belangriker, wat ons mag glo? Is die tyd ryp om nuwe stories vir 'n nuwe tyd te verken? Dit is die soekende vrae van Andre Bouwer in sy debuutbundel, slaweHuis. Die bundel verplaas die leser na 'n wereld toe die vroegste verhale vorm gekry het. Dit is meer as fassinerende inligting en 'n keuse tussen antieke geskrifte en die Bybel. SlaweHuis is eintlik 'n toestand: verslawing aan letterlike interpretasies van stories, soms buite konteks. Daarom is hierdie 'n ingrypende bevryding, soms vreesaanjaend - soos 'n uittog. Dit loop uit op 'n openbaring wat jou asem sal wegslaan, soos om die lank vergete ingang van 'n nuut ontdekte piramied te vind. SlaweHuis, die sleutelStories agter die grootStorie - Andre J. Bouwer. 2014. ISBN 9780620591089

More from this seller

View all
R30 shipping
The History of South Africa - A.Wilmot
R490
R30 shipping
50% OFF
Letters to a Fiction Writer - Frederick Busch
R390 R780
55% OFF
The Elephant to Hollywood, The Autobiography - Michael Caine
R45 R100
R30 shipping
57% OFF
To the Lighthouse - Virginia Woolf
R100 R230
Add to cart

Similar products

Stories van die kantlyn - Theuns Stofberg
R85
50/50 Agter die Stories - Marike Williams Ed.
R70
Handwerk vir die huis
R45
R30 shipping
Jagters van die Duine - Storie van die Kalaharileeu - Fritz Eloff
R190