Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Sagteband (96 bladsye) in baie goeie toestand.
2007, eerste uitgawe.
In die eerste gedeelte van die boek beskryf die skrywer sestien interessante verbintenisse (soos Basson, Botha, Claasen, Colyn, Herbst, Kruger, Snyman, Steyn en Van der Merwe). In die tweede gedeelte beskryf hy die sosio-historiese omstandighede wat in die Kaap tydens die slawetydperk van 1658 tot 1834 geheers het.