Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Nuut - Slegtkamp van Spioenkop deur Dirk Mostert, A5, 312 bls. Sagteband, direkte afdruk van oorspronklike. Henry Slegtkamp was n Hollander wat sy gewig aan die begin van die Tweede Vryheidsoorlog ten volle by die Boere ingegooi het. Hy was so n goeie vegter dat sy naam in n kort tydjie wêreldbekend geword het.