Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die boek bied eerstens 'n omvattende versameling woorde en uitdrukkings wat tans as om-gangstaal (en dus substandaard) gereken word, maar gee daarnaas ook die "korrekte" Afrikaanse ekwivalent en die Engelse vertaling daarvan. Interessan-te feite oor die herkoms van die slengwoorde en -uitdrukkings skep boonop die geleentheid vir 'n boeiende leeservaring
2006. Sagteband. 256 bladsye. Goeie toestand. Klein vlekkie bo-aan laaste paar bladsye.