Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Kies slim vir ʼn skitterende toekoms!
Slimkoppe-vaardighede boeke word spesiaal vir Suid-Afrikaanse kinders ontwikkel.
Hierdie werkboek is volgens die Suid-Afrikaanse kurrikulum geskryf en is op presies die regte vlak vir kinders in Graad 4. Die reeks is só ontwerp dat beide kinders, hul ouers en onderwysers dit maklik kan gebruik.