Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Drie jaar ná die dood van een van Afrikaans se grootste skrywers kom 'n Nederlandse vrou Suid-Afrika toe om navorsing vir 'n biografie oor sy lewe te doen. Sy besoek die skrywer se voormalige vakleerling om meer oor die enigmatiese figuur vas te stel bykans dertig jaar nadat die twee mans se weë pynlik geskei het.
TITLE: Sluitstuk
AUTHOR: Johann Rossouw
SKU: 9781415210031
PUBLISHER: Penguin Random House South Africa
DATE PUBLISHED: 20230630
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 304
DIMENSIONS: 0x0
WEIGHT: 0