Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Boek lyk nog baie mooi, wel 'n geskenkboodskap binne - 'n Dik boek met 687 bladsye - (Ag aarde, ek verloor alweer op die posgeld, maar toemaar)
*N.B.* Dis natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy net R 6 posgeld vir elk van jou verdere boeke – Kyk wat het ek nog, dis dalk die moeite werd.