SMIT, Topsy - Trompie die Rugbyreus - (Hardeband in Stofomslag)

SMIT, Topsy - Trompie die Rugbyreus - (Hardeband in Stofomslag)

1 available / secondhand
R100.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
There are various locker and counter collection points across South Africa.
View locations
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 7 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
chil a SMI - lo - mdq3
Bob Shop ID
643630510
Boek en omslag  nog mooi maar daar is 'n geskenk-boodskap binne,   >>>   Die dominee betrap die Boksombende wanneer hulle weer kattekwaad met sy mak bobbejaan wil aanvang en gee vir hulle n sweterige werkie in die pastorie se agterplaas. Trompie se suster staan op trou en hy dink skielik hy weet alles van die liefde af. Hy en sy vriende het baie pret op Anna se troudag, maar wanneer die gaste begin dans, beland ons held hierdie keer onskuldig! amper in groot moeilikheid.   -   Die lewe op Kwaggaberg is nooit vervelig nie: Dawie koop n muntstuk waarmee jy mense poetse bak, Rooie kry ontsaglik tandpyn en Trompie verbeel hom hy is n galante heer. Maar dan begin die rugbyseisoen by die skool en die Springbokke speel boonop in n internasionale toetsreeks. Nou draai die seuns se lewens net om een ding hul gunstelingsport. Min weet hulle watter groot verrassing en eer daar nog op hulle wag. Ons held gaan die kans kry om vir almal te wys hy is n ware rugbyreus!
Add to cart

Recently viewed

See more
28% OFF
TD-99-6 21st Glass Trophy
R140.00 R195.00
Lovely Genuine Solid Sterling Silver Ring In Perfect Condition - [7,9 g]
R220.00 No bids
19% OFF
Jacqui Dual Mount Chandelier
R8,807.00 R10,929.00
Lima #41312 SA Railways Locomotive Made in Italy Vintage
R300.00 No bids

Similar products

Trompie, die hoërskoolseun -- Topsy Smith
R48.00
Trompie deur Topsy Smith
R29.00
Trompie Topsy Smith
R69.00
Die Meisie Met Vlerke by Jaco Jacobs And Trompie by Topsy Smith 2 Book Set Softcover
R249.99