SMIT, Topsy - Trompie die Rugbyreus - (Hardeband in Stofomslag)
Secondhand
1 was available
R75.00
0% off
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
R65.00 pickup point shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 pickup point shipping applies to orders over R100.00. There are various locker and counter collection points across South Africa. View locations
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 7 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
(NO MORE THAN 5 BOOKS PER ORDER OR PARCEL ALLOWED) - Boek en omslag nog mooi maar daar is 'n geskenk-boodskap binne, >>> Die dominee betrap die Boksombende wanneer hulle weer kattekwaad met sy mak bobbejaan wil aanvang en gee vir hulle n sweterige werkie in die pastorie se agterplaas. Trompie se suster staan op trou en hy dink skielik hy weet alles van die liefde af. Hy en sy vriende het baie pret op Anna se troudag, maar wanneer die gaste begin dans, beland ons held hierdie keer onskuldig! amper in groot moeilikheid. - Die lewe op Kwaggaberg is nooit vervelig nie: Dawie koop 'n muntstuk waarmee jy mense poetse bak, Rooie kry ontsaglik tandpyn en Trompie verbeel hom hy is n galante heer. Maar dan begin die rugbyseisoen by die skool en die Springbokke speel boonop in 'n internasionale toetsreeks. Nou draai die seuns se lewens net om een ding hul gunstelingsport. Min weet hulle watter groot verrassing en eer daar nog op hulle wag. Ons held gaan die kans kry om vir almal te wys hy is n ware rugbyreus!