Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Voorin staan dat iemand hom in 1969 vir pligsgetroue werk gekry het - omslag effe deur 'n vismot of iets geproe - die het dit heel aangenaam gevind en so bolangs beginne afkou - nie so mooi soos die een op die prentjie nie.
*N.B.* Dis natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy net R 6 posgeld vir elk van jou verdere boeke i.p.v. R 24 – Kyk wat het ek nog, dis dalk die moeite werd.